Washing World


FastCounter by bCentral

The One Stop Washing World
WASHING WORLD

laundry_4.jpg (9503 bytes)

Afrikaans

English

AFRIKAANS

Ons lewer 'n diens aan almal wat 'n probleem met was en strykwerk het.  Van persone wat in woonstelle woon tot alleenlopers.  Geen bondel is te klein of te groot nie.  Ons was gordyne en komberse en enige item wat te groot is vir normale masjiene.  Ons bestuur die familiebesigheid al vir vier jaar. Alle wasgoed word gewas en gestryk volgens die spesifikasies van die kliënt.

(Geen munt mashiene)

BESIGHEIDS URE:

Ons is oop vanaf Maandag tot Vrydag.
Items word gewas van 07:00 tot 17:00.
Items kan afgelewer en kom haal word van 06:30 tot 19:30.
 
ONS VERRIG DIE VOLGENDE DIENSTE:
 
Was per kg (droë gewig).  Klere word gewas en droog gemaak.  Ons verskaf die waspoeier en versagmiddel, al wat van u verlang word is om die wasgoed te bring en later, reeds opgevou te kom afhaal.
 
Stryk per kg (droë gewig).  Indien kliënte verlang dat klere opgehang moet word, kan die kliënt op aanvraag hangers verkry of hy/sy kan eie hangers verskaf
 
Was en stryk per kg (droë gewig).  Klere wat gewas en gestryk word kan net afgegee word tesame met hangers indien nodig.  Ons voorsien die waspoeier en versagmiddels.  Ons verlang dat die klere die vorige dag ingegee word, sodat dit die volgende middag 16:00 afgehaal kan word.

RISIKO'S

Risiko's word so laag moontlik gehou deurdat daar van die kliënt verlang word, om 'n vorm in te vul met die aantal kledingstukke en hangers wat ingegee word.  Klere word getel wanneer dit inkom en wanneer dit afgehaal word.

 

Vir enige verdere navrae

Skakel Carlo

Tel:  012 546 2166

Sel:  083 210 2798

Email:  evanwyk@freemail.absa.co.za

ADRES

Generaal Beyers  Straat 220, Pretoria Noord

ENGLISH

We provide washing and ironing services to everyone, from persons living in flats to single living persons.  No load is to big or small for us.   We also wash curtains, blankets and any other item that won't fit into your normal washing machine.  Our family business have been up and running for more than four years.  All items will be washed and ironed to meet the clients specific requirements.

(No coin machines)

BUSINESS OURS:

We are open from Monday to Friday.
Items are washed between 07:00 till 17:00.
Items can be delivered or collected from 06:30 to 19:30.

 

WE PROVIDE THE FOLLOWING SERVICES:
 
Washing per kg (dry mass).
Items are washed and dried.  We supply both the washing powder and the softener.  All you have to do is to drop off your items and then later on, collect your clean neatly folded items.
       
Ironing per kg (dry mass).
On request of the client we can provide hangers to hang up their clothes with (instead of folding them).  Clients can also provide their own hangers.
                                
Washing and ironing per kg (dry mass)
Items to be washed and ironed should be dropped off the previous day.  We supply both washing powder and the softener.  Clients can then collect their items after 16:00 the next day.

RISK'S

Clients are requested to complete a form stating number of items and hangers supplied.  This process minimizes all risks involved.   For this reason, items received and given back are counted. 

For any further information

Phone Carlo

Tel:  012 546 2166

Cell:  083 210 2798

Email:   evanwyk@freemail.absa.co.za

ADDRESS

220 General Beyers Street, Pretoria North

map2.jpg (54052 bytes)

TOP

WEB INFO

...