WASHING WORLD |
Ons lewer 'n diens aan almal wat 'n probleem met was en strykwerk het. Van persone wat in woonstelle woon tot alleenlopers. Geen bondel is te klein of te groot nie. Ons was gordyne en komberse en enige item wat te groot is vir normale masjiene. Ons bestuur die familiebesigheid al vir vier jaar. Alle wasgoed word gewas en gestryk volgens die spesifikasies van die kliënt. (Geen munt mashiene) BESIGHEIDS URE:
RISIKO'S Risiko's word so laag moontlik gehou deurdat daar van die kliënt verlang word, om 'n vorm in te vul met die aantal kledingstukke en hangers wat ingegee word. Klere word getel wanneer dit inkom en wanneer dit afgehaal word.
Vir enige verdere navrae Skakel Carlo Tel: 012 546 2166 Sel: 083 210 2798 Email: evanwyk@freemail.absa.co.za ADRES Generaal Beyers Straat 220, Pretoria Noord |
We provide washing and ironing services to everyone, from persons living in flats to single living persons. No load is to big or small for us. We also wash curtains, blankets and any other item that won't fit into your normal washing machine. Our family business have been up and running for more than four years. All items will be washed and ironed to meet the clients specific requirements. (No coin machines) BUSINESS OURS:
RISK'S Clients are requested to complete a form stating number of items and hangers supplied. This process minimizes all risks involved. For this reason, items received and given back are counted. For any further information Phone Carlo Tel: 012 546 2166 Cell: 083 210 2798 Email: evanwyk@freemail.absa.co.za ADDRESS 220 General Beyers Street, Pretoria North |
...